As jy die stok nuut gekoop het met daai kraak vat dit terug, nie tese dit gan gebeur nie ma jy gan net vir jouself kwaad wees!
Ek het saterdag aand my purglass 400/3 middle deur gegooi, jy kan jouself net in dink watse woorde daar in die lig was! Die stok is 3 weke oud en R2500 later! So as daar in kraak is of dit nou R800 of R5000 vat die ding terug want dit kan n hele hengel sessie bederf en jou weer geld kos!!!!!!!