Shimano baitrunners

Gerh900

New member
Goeie mòre.

Ek is op soek na nuwe Shimano baitrunner ek het gekyk na die shimano xt800rb en na die shimano xtr 8000 ra. Sal julle my asb bietjie kan help met n keuse asb. En is dit die moeite wert om die extra geld uit te haal vir die xtr 8000 ra.

Dankie.
Gerhard.
 

dewalds

Member
Hi daar! As jy die begroting het kyk eerder na die XTR-RA. Hou net in gedagte dat die reeks gestop is en nou vervang word deur die shimano Aero-X baitrunner. Afhangend van waar jy koop gaan jy die twee modelle vir dieselfde prys kry.

As jy steeds onseker is oor wat om te kies gaan maak 'n draai daar by Hookit in Secunda en praat met oom Willie Mol, hy sal jou ook baie goeie advies kan gee!
 

PI

Senior Member
Jy sal nie spyt wees om die Shimanos te koop nie. Ek het vir lank goedkoop gekoop maar op die ou einde kos dit jou baie meer. Hou by shimano, die katrolle is great.

PI
 

Enigma

Moderator
I have 8 x XTR-RB's and use all my GTE, GTE B, XTEA 6000, 8000 and 10000 spools on them.

Mechanically they are the same as the old GTE, Shimano just changes some small componentry but otherwise 90% the same. Very happy with mine and don't see them disappearing of the market soon.

XTRA as said here is dicontinued but you'll have product support for another 5-8 years and a lot of the XTR-RB parts work on the RA as well.

When, in 5-10 years my XTR-RB's are retired I'll look at the newest range available then. Till then I'm happy and have a total of 32 spools all with different thickness lines and braids etc, etc on them.
 
Top