vaalriverhunter
New member
Ek en my Seun het saterdag oggend besluit on so rukkie vir the gaan kyk of one n baber non vang. Ons het so 7uur by die rivier San gekom toe se hy dat en sy stok moet dadelik ingooi,ek gooi toe vir hom in en sit toe die stop teen n tak terwyl ek sy penne kry.eweskielik begin sy katrol skreeu en hy kap toe vas . Die volgende 20 min het hy op en af agteraan die baber Lang's die rivier gehardloop .Het die baber oor so 15kg geweeg .
Ek hoop jy PB is meer as 15kg. My seun sal laat ek nooit die einde van dit hoor nie. lol
