Semels in Tuisgemaakte mieliebom

Wernerbloem

New member
Ek maak my eie mieliebom en wil graag weet of dit sal help om semels in my mix in te werk, wil graag die opbreek tyd van die bom verbeter. En nog iets watter semels is die beste om te gebruik mieliesemels; koringsemels of hawersemels. ^^..
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek ken 'n oom wat gebruik maak van King Korn se Mtombo wat hy in sy voer inwerk ;)Ek het dit nog nooit probeer nie.
 
Top