AndreLenie
New member
Glo baie het dit in vanoggend se beeld gesien.
Sekerlik gebeur dit nie in ons Binnelandse Slape nie

Hy vertel hy (Mnr. Zuma) ontmoet die afgelope week ’n Chinese sakeman met die naam Sipho Mthethwa. Hy dog toe dis ’n vreemde naam vir ’n Chinees en vra hoe hy daai naam gekry het.
Die Chinese Sipho vertel hy het in die ry by Binnelandse Slape gestaan vir sy Suid-Afrikaanse ID-boek. Toe vra hulle die ou voor hom se naam en dié antwoord “Sipho Mthethwaâ€. Ons man uit die Ooste is volgende en toe die dame hom vra wat sý naam is, sê hy “Sem Ting.â€