Seep vir blondes

Vleisvreter

New member
Die blondine doen inkopies, en terwyl sy tussen die rakke stap, val daar seep uit haar waentjie uit.
Die man wat agter haar stap, sien dit, tel die seep op, en roep:
"Verskoon my tog, Mevrou, maar jou koekie seep het uit die waentjie geval !
Blondine haak af en klap die man deur die gesig dat hy sterre sien en sê:
"Dít,  Meneer,  Is GESIG-seep, níe KOEKIE-seep nie!"
 

couta-koppie

Senior Member
Good one, reminds me of the one where a bloke asked the Pharmacist if he had Cotton balls. The pharmacist replied: "Do I look like a freekin teddy bear!?"

:hyst::hyst::hyst:
 
Top