carp wannabe
New member
dagse manne en maninne. Ek wil graag my aanhangsel en die twee terroriste biet see toe vat die kort vakansie, plekke is net VREK duur, in my opini belaglik. R500 vir 'n kampstaanplek per nag, en slaap ek in my eie tent. Ek is seker iewers in kzn moet daar 'n paar afgelee plekke wees wat mens nie n arm en 'n been kos nie, en waar daar nog plek beskikbaar kan wees. Hoe minder geriewe hoe beter.
Anders moet ons maar settle vir n self carering woonstel of so iets, as iemand dalk weet van een van daais wat dalk nog beskikbaar is.
Thanx, hoop rerig iemand kan help
Anders moet ons maar settle vir n self carering woonstel of so iets, as iemand dalk weet van een van daais wat dalk nog beskikbaar is.
Thanx, hoop rerig iemand kan help