Secret Spot

Slapslaai

New member
Is ja, Gansbaai se kinners ryk na vis ja, Bahahahahahaha die uncle het n kwaai goose. Rooi lippies en fishnet stockings nogal. Sy kom seker uit die Boggomsberge se gronde uit. Nee my oom, jy kan mos nie jou so vir n gat laat vat nie. Ek sou al lankal appeal het.
 

JVW

Senior Member
Moet sê,daar is nogal ooreenkomste-die pose,rooi lippies,maar sy rook nie.Nee wat Slappie-help nie om teen hierdie manne te appeal nie-is soos om met 'n muur te praat

:::S:::S:::S:::S:::S
 

JVW

Senior Member
Bak gereeld beskuit.En sy maak fudge en daai pink en wit coconut met icing wat sy aan die winkels hier voorsien.Haar pocket money
 

BigBen

Sealiner
JVW wrote:
Netnou kla Spinnekop ons hijack sy thread

Tight Lines manne...Ons see is vir nou leeg getrek vandag met +- 35+ gesonde 4-9kg kabeljoue...

Ek sal ma traces maak vanaand vir Vrydagaand se jag:::S:::S:::S:::S:::S:::S:::S
 

Slapslaai

New member
Nee dit is reg so manne. Stywe lyne. Ek wil eintlik nie van die netrekkers hoor nie dit maak my siek. Ons hengelaars trek maar altyd aan die kortste end. Ek is maar bly hier is nie nettrekkers hier by ons nie, maar hier is weer ander josters wat vis en ander goed uitroei asof dit aan die bome buite groei. Hulle vang alles, klein of groot, hou nie by hulle sak limiete nie en gooi niks terug nie. Ja wat kan n man nou se. Dit is maar n boggerop.
 
Top