novice fisher
New member
Hi Daar
Die groot vraag hier gaan wees is daar enige van die ou hengelaars wat een of twee geheime met ons jong ouens sal deel om ons ook kaans te kan gee om 'n vissie te kan vang, soos ek al gesien het gaan baie die geheime graf toe vat.
'n geheime dip of deegie kom nou asb ouens.