Hi SSEC:WC Members and all interested Sealiners
Please take note of the Club’s Members meeting on Tuesday, 20 April 2010 in preparation of the Club’s competition on 24 April 2010 at Gordon’s Bay to Kleinmond. Unfortunately the venue is not available the usual week before the week of the competition, hence the meeting scheduled for this date.
Date: Tuesday 20 April 2010
Time: 19H00
Venue: The Polo & Hunt Club, Durbanville
Please confirm if you will be able to attend.
Die klub se fasiliteite is in die middel van die resiesbaan in Durbanville. Ingang is in Race Course Road en baie duidelik gemerk. As jy by die baan se terrein indraai, draai onmiddellik regs en volg maar net die pad. Dis lae geboutjies amper in die middel van die kompleks. Belangrik, dis nie die groot dubbelverdieping klubhuisgeboue onder links van die hoofingang nie.
Daar is ‘n kontantkroeg en die pryse is billik.
‘n Voorgestelde Agenda is ook aangeheg. Indien u enige items wil byvoeg, pm my asseblief.
Kaspaas
Klub Sekretaris
SSEC:WC
0727636100