Sealine representation At the Bloemhof Bonanza

Perinandos

New member
Die foto's was vroeg die ogend ge neem ons jong ouens dra so lapie wat oor ons ore ,gesig en keps gan Oom.So wat ek wil se hy was nie op nie want ek wou dit nie op die foto gehad het nie.

 

En die neoprene maak beslis nie baie geraas nie, mens moet net stadig loop.

 

Ek  weet nie als nie en ek wardeer hulp van Oom af maar die moffie comment op die hoed sal ek nie mooi op vat nie.

 

Ek hoop ons verstaan mekaar nou bietjie beter.
 

Fanie

Sealiner
Waarom noem jy my 'oom' ? Ek is mos nie met jou antie getroud nie ?

Bly jy kon darrem iets fout vind met die moffie storie, gelukkig was niks pienk tot nou toe nie.
 
Top