Saterdag se Plan

Brakkanjan

Senior Member
Gekookte en gemaalde Kaboem met baie Caramel essence.

Voerbolle met heel pitte en Mieliebom vir die bind.

Hier is wat ek gebruik het ;)

 
 

Attachments

  • S5002014.JPG
    S5002014.JPG
    47.3 KB · Views: 163

Brakkanjan

Senior Member
Voerbal gerol, as jy mooi kyk sal jy die heel pitte daar binne sien ;)
 

Attachments

  • S5002019.JPG
    S5002019.JPG
    29.1 KB · Views: 160

Brakkanjan

Senior Member
Die finale produk, ek het nog soveel voer met hempsaad by in die freezer wat ek dan alles woensdag gou sal gaan voer.

 

Die breedte is nie so kwaai daar nie, slegs 40 meter met 'n ligte stroompie en baie diep water. Blykbaar in die verlede baie groot karpe daar uitgekom, maar daar is baie baie lanklaas gehengel daar.

 

Sal die groter katrolle ook saamvat ;)
 

Attachments

  • S5002020.JPG
    S5002020.JPG
    53.4 KB · Views: 160

swartman

New member
brakkanjan,
lyk my ek sal maar dennekruin los die naweek. met daardie spul gaan jy mos al die karps in s.a. na jou toe lok.
 

Brakkanjan

Senior Member
Yes manne, sommer met 'n aaskettie inskiet, is maar 40 meter breed.

Wat my egter die langste geneem het was om ma se kombuis weer in sy prime te kry.

Gaan more middig gou voer , sal 'n pic of 2 van die water ook neem en post ;
 

Brakkanjan

Senior Member
Vanmiddig gou al daai voer asook die ekstras van die deepfreeze sommer met die hand ingegooi, asook 2KG Haas-Pellets.

 

Die spruit loop direk hier in.
 

Attachments

  • S5002026.JPG
    S5002026.JPG
    27.1 KB · Views: 125

Brakkanjan

Senior Member
Die stroom is nie baie breed wat hier inloop nie, met die bakkie langs die stroom afgery en is sekere plekke slegs so om en by 5 meter breed.
 

Attachments

  • S5002028.JPG
    S5002028.JPG
    31.1 KB · Views: 123

Brakkanjan

Senior Member
Manne julle sal my nie glo nie, ek was slegs by die water vir 3 ure, 6-9. Nog nooit in my lewe het ek tydens 'n wintersessie so koud gekry soos vandag nie. Ek was seker 2 en half uur in my bakkie en het die stokke dopgehou deur die ruit.

Ons het 3 mega groot runs gehad en die volgende aas gebruik:


1) My pa het plain Supercast gebruik met 'n Sweetcorn Boilie.

2)Ek het met Oorlog Peanutvoer met 'n dik streep Honey (Maarten Louw) en dun streep Banjo op die bol 'n groot run gehad. Caramel mielie bo en 2 Muddy red Pitte Onder.

3)Op die ander stok het ek plain Supercast voer gebruik met 'n streep Musk en Bunspice. Aas was 'n Trucella Pink Sweets Maggot Float onder en bo 'n Cina float.

Blykbaar het die groot vis Vrydag daar gemaal na die voer van Woensdag.

Ek het ook gesien dit is wragtig baie diep daar. Sal regtig weer probeer indien dit bietjie warmer is.

 

:::S
 

CARP1

Sealiner
Hel Brak,darm bly om te sien julle het oorleef.Ek het sommer koud gekry toe ek die foto's sien.

Lyk na 'n great gat water.
 
Top