SA's

LeonK

Member
Al die manne wat aan die SA's gaan deelneem, sterkte manne. Geniet dit en maak die beste daarvan.

die manne wat ver gaan ry, ry versigtig en kom in een stuk anderkant aan.

Laat die beste spanne wen! styw::
 
Top