Sandy Setup

DJP

Sealiner
Please help me choose a Sandy setup.
I'm looking at getting a medium/light setup to target sandies and species that feed on far out sandbanks in the surf.

Current reel choice is a Ultegra 5500 with 20-25lb braid but I'm having trouble finding the right rod. Looking at a light build 13ft, 4-5oz with a soft tip but plenty of backbone.

I have a Daiwa SL30 with 0.35mm mono and a 13ft6 L&F 3-4oz rod that I currently use, fantastic setup, but I'm looking for a few more meters in my cast and a bit less drag on the line/braid.
 

Enigma

Moderator
Get hold of Angler1 and ask him if you can give the 4-7oz a whirl, built on Oval base with low reel seat for Grinder, he's busy testing them.

Blue Marlin Garrick in the T53 range and the G2 14' 3-4 in T53 will throw 4oz with bait to 6oz with small bait
 

pringle

Sealiner
Dirk as jy weer in CT is skree net dan kan ek reel dat jy die stok wat Enigma van praat n go gee. Het my Ultegra 5500 opgesit en hy gooi sommer maklik n solid shot.
 

kopstamp

Sealiner
DJP, jy kan al die stokke koop in die wereld, vis byt nie in die liga hier in die suidkaap nie... joke net. Die oval wat enigma van praat werk regtig lekker, Mens kan ook kyk om iets soos n garrick blank te gebruik van blue marlin.

Ek het met die vorige generasie sensation gegooi voor die oval dc en dis was regtig baie maklik en wat jy nodig het vir n sandy stok.
 

jaccil

Senior Member
Ek sou kyk na 'n Daiwa of Century stok uit Engeland. gebou van High Modulus Carbon met 'n blended tip soos ons nie rerig hier rond kry nie. Hulle het mos sagte tips nodig daar, want daar is baie klein vis (pout, whiting, red mullet, bream, ens) en ook plat vissies (dab, flounder, plaice, ens) - shame! My Daiwa stok is nogsteeds my gunstelling stok met sy sagte tip, pendulum capability, en trekkrag wat mens nooit sou dink uit so 'n blank kan kom nie...
 

DJP

Sealiner
Thanks Craig, always appreciate your advice will definitely have a look into the mentioned rods.

Armand sal jou laat weet, ek is eintlik die week in Kaap maar gaan nie tyd he vir visvang goed nie.

Lol, Kopstamp ek het darem my mombak af gekry by die laaste liga maar dit het maar taai gegaan sover.

Jacques dis basies wat ek in gedagte het, maar dis nie nou vir my prakties om stok oor te bring nie (lees te duur). Daai Daiwa stok van jou is awesome, hy weet ook al hoe om 'n vis te vang :wfish
 

kopstamp

Sealiner
Hehe ek het myne nog op...
Ek sal by oom mike die blank se naam kry wat hy het, dis presies wat jy soek, dis wel so paar jaar terug se blank, maar as ek reg verstaan kan bm glo enige ou blank weer maak??

Hy vis selfde as wat jy ingedagte het.
 

DJP

Sealiner
I eventually decided on an Ultegra 5500 and Assasin Lite spinning 12'9" two tips,2-3oz and 3-4oz.
Just need to get some braid, probably going to use 20lb Fireline topshot and then some 30lb backing braid.
Hopefully I will have the setup up and running by the weekend to test:wfish
 

jaccil

Senior Member
Klink na 'n goeie spinning outfit Dirk, en ek is seker jy sal baie sandies ook daarmee uittrek. Ek sou wel self vir 'n katrol met meer kapasiteit gegaan het vir ingeval iets groots (stoomtrein) die aas optel op die banke. Ek het al gehoor van 'n 23kg stoomtrein wat meeste van 500m lyn gevat het (Rowweklip, Hermanus). Kanse is seker skraal, maar wanneer dit die dag gebeur wil jy hom kan uittrek! Daar loop mos sulke menere in die Suid-Kaap! Dis miskien later 'n opsie om 'n alternatiewe katrol te kry, na die eerste grote jou 'n les geleer het... Jy behoort ook meer afstad met 'n groter spoel te kry. Geniet dit!!
 

DJP

Sealiner
Jis Jaccil ek wag vir daai trein! Gaan bietjie steenies teiken die winter, hopenlik 'n paar bul galjoene en krakers ook. Nie so geworry oor kapasiteit nie, maar as ek reg kom met die grinder setup sal ek vir my heavy setup kry... dit sal egter in lyn van Shimano Bulls eye wees sodat ek haaie ook kan teiken. Ek vertrou vir nou eers my trini's!
 

Stapies

Sealiner
Jis, dis jammer ek sien nou eers die thread. Daar is 'n nuwe stok wat oom Jan by die mall in Mosselbaai stock... Die ding is lewenslank en spesifiek design vir 'n grinder. Hy gooi blykbaar 'n myl en ek dink dit sou ideal gewees het vir wat hy gesoek het.

Doen jou self net 'n guns en pop in by oom Jan as jy ooit daar verby gaan en loer net daai stokke. Dis nogal insane goed...
 

DJP

Sealiner
Ag Stapies wie het nou net een stok, is dit die mall by Hartenbos? Sal bietjie gaan kyk. Daar is ook ou in Kaap wat Italianse surf stokke in gebring het maar dis nie heeltemal wat ek soek nie.
 

Stapies

Sealiner
Dis die mall tussen hartenbos en mosselbaai... Gan kyk na hulle want hulle is baie cool en selfs bekende hengelaars in die mbaai area gebruik daai... Blykbaar gooi dit belaglik ver.... Extreme outdoor is die viswinkel se naam...
 
Top