Hi gents,i am trying to get my hands on those salmo sliders butt nothing at the tackleshops.Don't want to buy them of the nett yet,if there is no other way i will.Need some help please.
O ja,ek dink gisteraand aan die pumkinseed lure.Kan een van die manne wat goed is met lures maak ons nie help met n paar van hulle nie.Ek het gedink ek kan hom uit gewonne hout maak en verf.Dan jy hom net lood insit om gewig tekry.Ek neem aan hy word dieselfde gehengel as die sliders.