Goeie naand, ek wil net gou iets met julle manne deel..
Ek het vir my 2 Salmo Roepstokke bestel by Bernard Venter...alhoewel ek nou heel nuut in die "roepstok" hengel is, was ek maar bietjie skepties oor hoe die stokke gaan lyk, en wat die kwaliteit van hulle gaan wees..
Ek het gelukkig bietjie raad by "skuimkop" gekry (moet rerig se dat hy gladnie terug staan om iemand te help nie), waarna hy my na Bernard Venter verwys het!!
Ek het toe wel vir my twee stokke bestel, alhoewel ek nog gladie gesien het hoe hulle lyk of wat die kwaliteit van hulle is nie..
En manne, ek het hulle vandag by Bernard gaan optel en ek moed eerlikwaar se dat die stokke is top gehaalte, die beste glo ek en met n baja netjiese afwerking!!
Bernard het my ok heelwat raad gegee, en gehelp sodat ek ok kan begin met die Roepstok metode..dit is manne soos Bernard, en Skuimkop wat ek glo rerig moeite en hulp insit om die sport/onspanning te bevorder en mense in die regte rigting in te stuur sodat ons almal dit saam kan geniet..
Nogmals dankie Bernard & Skuimkop, ek gaan die stokke more bietjie toets in die Vaal Rivier..moet se dat ek gladnie kan wag om deur 1 van daai snorbekke gehap te word nie..