Brakkanjan
Senior Member
Sal Karp Kleinerige krieke of selfs grotes vat. Ek het al 'n babertjie gevang met 'n groot vd merwe hoek vol krieke. Geelvis is ook nie bang vir kriek nie.Maar ek het nog nooit 'n karp gevang met 'n kriek nie.vvidevb
Ek lees in die winter of koue weer soek karp Protein. Sekerlik het krieke baie protein. Ek glo dat 'n kriek en plain float combo op 'n hoek goed werk ?:blah
Wel my bakkie staan steeds in die garage gepak met al my gear maar ek het nie gaan hengel nie. Reen het gemaak dat ek 'n rustige Saterdag by die huis het.
Ongelukkig moet ek hom weer uitpak ook

.Try hulle bietjie.Maar as jy dit nie kry nie , swart krieke werk net so goed.