SA weer Wêreldkampioen.

Skuimkop

Sealiner
Suid Afrika se karp span is vir die 3de keer in 'n ry die wêreld kampioen. Geen land kon dit nog ooit voorheen doen nie. Die manne kom môre oggend om 08:20 terug in SA by die Johannesburgse Internasionale Lughawe by Terminaal A, vlugnommer SA237 aan.

Die uitslae is as volg: 1) Suid Afrika 2) Griekeland 3) Spanje. Individueel : 1) GP Nel en Kobus van Loggerenberg 2) M Pirannie en V Pirannie van Italie 3) Loutjie Lewis en Gilbert Foxcroft.

Well done boyz!!!
 

Fanie

Sealiner
Nee maar mooi man.

Op skool het ons voeltjie name gehad. Mossies en vinke en swaeltjies. Ek weet nou nog nie waarom ons nie ook vis name kon gehad het nie. Karp en baber en kurper spanne ;-)
 

Enigma

Moderator
Hiya Skuimkop

You must have been out fishing all weekend.

Here's the thread as updated every 8-10 hours with all the results etc. 3 of my club and my provincial team members were there so i was plugged in with sms feeds every 4 hours.

Great stuff

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=47718&forum_id=37
 

Skuimkop

Sealiner
Nou hoe het ek dit dan gemis? lol hahaha. Ek het so vinnig Sealine gescan om te sien of daar iets oor dit was maar nou ja die ouderdom. :hyst:
 
Top