::S off to tago in about 2 hours got viskoors hea

Naruto

Sealiner
Ons is by Cilliers. Ek het saam my familie gekamp by Joggie Nel die Paasnaweek. Wat lekker gewerk het vir my was Juana pit saam n rooi plain floatie op elke hoek (4.5kg mirror gekry op dit), Daai Juana pitte het n baie sterk reuk. Op my ander stok het ek starwberry degie op een hoek en garlic/plain degie op die ander hoek met Boogeyman op die bol. Ander dips wat ook gewerk het was Vaaldam/TCP kombo. Ek het n hele paar vis gekry. Afstand wat ons vis op gekry het was tussen 40-120m. Die nader vis het lekker gebyt op Perdeby/bunspice, banana en Vicks/Looti kombo. Paar ouens het ingeroei, maar die vis wat ver uitgekom het was minder en kleiner.
 

Waldok

Senior Member
Thanks Naruto, sal bietjie probeer. Die vorige keer wat ek daar gehengel het, het Juana nogals deurgekom op n stadium. Ek is nie groot op die pitte nie, het nie soveel sukses soos julle manne met dit nie, maar sal dit op die bol sit.

Ek is seker jy weet al wat by Cilliers werk, maar my vorige uitstappie daarheen het Juana/R2K nogals baie goed gewerk. Ek gebruik ook altyd FX en tjop tjop daar, en die ander combo is paar druppels rooi gp en looti. Dis als op die bol.
 

Naruto

Sealiner
thanks Waldo. Het n paar vis met n juana pit en plain rooi floatie gevang. Later net perdeby op die bol gesit. Fx floaties met boogeyman het ook n paar vis ogelewer. Het langs die huis gesit. Ek baie vasgesit en dan vis verloor. Grootste vis vir my en die komp was 2.154kg. Het tweede plek gekry. Ek het ook 3 undersize geelvis gevang. Het ongelukkig niks fotos want die reen het so bietjie gepla.
 
Top