
It was 1988 when selling fish in Cape Town was more then just a job.
"Dit was een Vrydag na middag, ou Hennie het 'n bakkie vol vis. Hy het al amper al sy vis verkoop totdat daar net 'n paar visse oor is, doe "stomp-neus". Hy loop so deur een van die strate waar daar Flats is. Hy skree, "hiers jou vis, hiers jou vis, lekke varse vis....".
Die een ou wat 6de vloer bly, hyt soe 'n groot ronde neus and 'n vet kop se toe vir homself ek smaak lankal 'n stuk vis, maar is toe bang hy gaan die "broker" mis as hy nog moet by die trappe af moet gaan en hy besluit somma hy gaan die ou deurie venster skree om te wag. Hy maak die venster oop en kyk so af, hy vra toe virie die ou wat soorte vis het tjy, die broker kyk so op en se ek net nog die "Stomp Neus" oor!! Die wat deurie venster kyk raak toe kwaad en se virie broker, gaan speel met jou ma se!#$* en hy slaan die venster toe, hy gaan staan vorie spieel en dink vir homself "het ek rerag so 'n stomp neus"
Die broker check vir homself die bra is xxxxxxx en loep toe an.
lees asb Sealine se reels oor taalgebruik, hier mag jy nie vloek nie
ADMIN "S"