Ryan's Blob silicone -bait "improved-version"

kitefisher

Sealiner
::SIs so Deon,as jy daar in val sal jy iemand van die "afval en skaap-kop gilde" moet kry om jou skoon te skrop.Maar wat ,jy weet wat n hengelaar alles sal trotseer net om te voel hoe trek iets vooraan sy stok.::S
 

kitefisher

Sealiner
marno wrote:
HI Oom Allan (Kitefisher). Ek het daardie swart lure van oom Louwrie klaar op ge-rig vir ons visvang die naweek by Loskop. hehehe

Good luck,ek is seker jy sal suksesvol wees.Onthou dis net hier waar jy so versigtig moet gooi,die goed is mos verskriklik senuweeagtig.Begin maar met n "Cremora" cast,jy weet mos  "Onnn Top" en werk maar dan die kante as hulle "skittish" is. Ha ha ,voorbarig van my om vir jou raad te gee,lol

Geniet dit .Eerste Compo op die nuwe boot ??
 

Basspro

Senior Member
Heck I've just got nicely into barbel fishing and have been landing some nice fish on the old & trusted methods using dead & live baits ..

Now here I see & hear of silicone, sliders and every other lure ..man I'm dumbstruck ...

Aaaanyway well done is in order - nice fish there okes
 
Top