Is so Deon,as jy daar in val sal jy iemand van die "afval en skaap-kop gilde" moet kry om jou skoon te skrop.Maar wat ,jy weet wat n hengelaar alles sal trotseer net om te voel hoe trek iets vooraan sy stok.
HI Oom Allan (Kitefisher). Ek het daardie swart lure van oom Louwrie klaar op ge-rig vir ons visvang die naweek by Loskop. hehehe
Hi Sies Deon!! Hoekom is jy nou so lelik?MARNO JOU VARK!!!!!!!
Ag dammit,you cant make the date out anyway,lol