Hi Almal Ek ry alleen af Cape Point toe vir die kompetisie, enige iemand in Milnerton of naby area wat wil saamry is welkom, het 'n bakkie so pakplek is nie 'n prob nie. Laat weet maar!