Rustewinter

Ryan

Sealiner
[color=#006600]Fishton[/color] wrote:
[color=#0066cc]Ryan[/color] wrote
[color=#006600][/color]Carefull what you state on a public Forum as in terms of the law this is now illegal (To release alein invasive species).



 
Ryan, this is a public forum I know.  But what about releasing bass at tournament  weigh in's on NATIONAL TV!!!!!!

I realise this - But again I am looking after the interests of Sealiners what if the Authorities do decide to prosecute if I did not make mention of it then I am as guilty as the next............ As for the release of fish on National TV - Well I don't disagree with it but nor do I condone it to a public audience..............

MY 2 C
 

Fishton

Sealiner
I find the most appropriate famous South African quote to be "Ja Nee", it covers absolutely everything from our political situation to people in general nowadays. :) LOL
 

kanarie

New member
ja,wat sal ek se:

Die dam is prop vol water temp 13 in die oggend 15 later in dag.die water clarity is swak,water is melkerig,in die dam self is dit beter.

ons het vis gekry niks om oor huis toe te skryf nie..........

my persoonlikke mening is die dam word oor hengel,die vis is aan die byt die stikes wat ons gekry het was agrisief.

9 vis  vir die dag almal onder 1kg........... 
 

Attachments

  • IMG_0231.JPG
    IMG_0231.JPG
    37.9 KB · Views: 73

Ryan

Sealiner
Cliff lyk Mooi.
Ek het beitjie Spinnerbait gegooi maar niks - die water was heelwat milky.
Ons het n paar barbers gevang maar ek moet se ek was nie so lus vir die visvang na n hele dag op die Vaal rivier Saturdag (ons het n hele paar mooi bass gevang op Saturdag).
 

kanarie

New member
Ek dink dis dalk nog bietjie vroeg ek sal se nog 2 tot 3 weke dan sal dit ordentelik aan die gang kom.

wat maak jy op die vaal?
 
Was ook by RdW, dis nog nie die regte tyd nie. Baie bote deesdae op die dam...kan nie goed wees vir die fishings nie! Watse vlot bou hulle nou daar?
 

kanarie

New member
KW,

ek moet met jou saam stem die dam word regduer die winter gehengel en van vroeg voor spontyd,daar word ontrend elke naweek n comp. gehou.Daar is wel baie vis,maar jy kan dydelik elke jaar die verskil agter kom....
 
Top