Rust in Orbi

jozi s

New member
Goeie more hengelaars

Wil kyk om Sondag weer bietjie by Rust in Orbi uit te kom, enige nuwe verwikkelinge daar, wat werk lekker ens...:ifishin
 

TimJan

Sealiner
Hi ek was so n maand terug daar. Het n paar karpies gevang op hasbeen floaties gedip in scopex en banjo oor die bol.
Geniet dit.
 
Top