Hi, ja soos ek gese het eks nuut met die bass hengel episode, so ek het iemand daar ontmoet wat my bietjie tou wys gemaak het, die ou het in die drie dae so 12+ gevang, begin Augustus. Maar ja daar het ek geleer van stadig hengel, en baie sensitief hengel. Was op watermelon fluke.