im giving my Rubber duck away at no cost .Its taking up to much space and no use for it any longer

ek sal dit vat! ek soek al lankal daai een
My wereld, dog dis net ek wat nie wil werk nie..... Ek dink skenk daai duck aan stinkmossel se nuwe varsetjie.... Hy kan nou al sy see ure begin opbou
You think I will tow it with this?
lol;hahahaaha.I can see people are feeling the weekend spirit.

You think I will tow it with this?
Kan nie 'n Colt of 'n LandRover wees nie, daar is nie 'n olie kol onder die kar nie.