Goeiedag manne. Ek gaan een of ander tyd bietjie hierdie waters uit toets kan iemand my dalk raad gee wat daar werk en hoe die dieptes lyk. Dankie