So with the swell being a bit big on the west side, I decided to revisit a old spot on the mountain.
I got this 42.5 cm gallie on mature redbait. And it fought like a bull!



Geluk Rean...Die manne het nog gister gepraat van daai gallie wat jou geboks het..Ek hoor hulle sê jy het 'n plan gehad in die skoon kol sonder sand LoL
Myne was 'maar' net 39cm....Ons kom stadig maar seker na daai kompetisie BuL.
Ek hou maar die gevaar/secret bait vir so 2maande. LoL

Die voordeel van 'n 10ft stok. Ek het gister my 14ft gehad en kon net nie lekker kol gooi met hom nie. Dit het wel gesorg dat ek kon pitch tot waar die seals wei...LoLBigBen wrote:
Geluk Rean...Die manne het nog gister gepraat van daai gallie wat jou geboks het..Ek hoor hulle sê jy het 'n plan gehad in die skoon kol sonder sand LoL
Myne was 'maar' net 39cm....Ons kom stadig maar seker na daai kompetisie BuL.
Ek hou maar die gevaar/secret bait vir so 2maande. LoL
Dit was nogal interesant, daar het n skoon kolletjies so groot soos n kar oopgemaak tussen die sand, seker vir 5 minute, ek het gegooi, net styfgemaak en toe sak hy! Letterlik plat getrek! Lekker fight gewees. So leer n mens elke dag ietsie anders.