roos se oord

pierrec

New member
Hi weet enige iemand of daar krag is by roos se oord (teen die water).
Was al n paar keer daar maar net vir die dag het nooit opgelet
Of daar krag is nie.
Ek gaan maandag oggend inval tot so woensdag.
Danki en stywe lyne!
:ifishin
 

Sharky2

Senior Member
Pierre,wees net versigitg as jy oorslaap.Roos se oord is nie meer so veilig soos dit was nie,n vriend van my is desember daar beroof.
 
Top