ROOS SE OORD

carp king8511

New member
hello almal ek beplan n trip na na roos se oord toe

ek wil net graag by julle hoor of julle dalk weet watse dips en goed mens kan gebruik da wat werk 

dankie
 

Aqua Dude

New member
As jy Musk (Ebony) Tigernuts kan kry sal dit vir jou 'n groot vis bring as jy daarvan hou om met tigernuts te vang.

Anders as jy 'n ou is wat eerder 'n deegie en float op sit. FX floatie. Soet wit deeg. Moenie die hoek dip nie. En tjop tjop op die bol.

Dit het vir my gewerk. As daar dalk 'n windjie oor die water waai, verander jou tjop tjop (Pynappel) bol dip na iets sterker soos TCP of Winter Green(Vicks vapo rub).

Nie 'n pro nie, maar probeer en kyk maar.
 

chad 001

New member
Try and make your Trais's pretty long, i went water rafting in the Kroc river last week, near roos se oord.
I got out the boat and sunk till my waist in slugge!!
 
Top