Hi almal, wil die naweek Roos se oord toe gaan, hoe lyk die geriewe ensovoorts, wil vir ouma saam vat..... Ek nogal bekommerd oor die veiligheid daar? Het al slegte ondervindings gehad in verlede... Kan iemand my bietjie vertel oor hoe dinge nou daar is.