roos se oord barbel

riawie

New member
dag se kerels!

Soek bietjie raad asb

Ek gaan bietjie by roos se oord hengel die naweek wil graag gaan vir baber

watse soort bait sal werk om een te haak as daar ooit baber is?

En dan wat sal ek gebruik vir karp gehoor daar werk bruin brood met eier geel

en kerrie poeier en dan die degie ook??

Ag help asb wil nie gaan en niks vang nie hehehe:fishn
 

xiandre

New member
Dag

Hulle se Harties se babers kan glad nie n dooie kuiken uitlos nie, ek het dit self nog nie getry nie so moenie my vra waar kry jy die kuikens nie.

As jy n klein karp vang behoort die kop ook noe te sleg af te gaan nie.

Laat weet maar.

 
 
Top