roodeplaatdam

bob fish

New member
was iemand onlangs by roodeplaat dam ek kyk so na ander post en dit laat my wonder of dit u nice plek is lyk maar ofdaar a klomp ja jullte weet wat soentoe gaan
 

OomBoom

New member
Hangaf waarheen jy gaan. Was onlangs by hengelaars vriend (duur) en ook by Natuur res en altwee heel aanvaarbaar. By nat is die ambl nie so goed nie.
 
Top