Hi almal, Ek gaan die naweek Hengelaarsvriend (Roodeplaat) spesie hengel. Ek was nog nooit daar gewees nie, enige tips wat ek saam my kan vat? Is daar onlangs enige 10kg+ karpe gevang? Thanks