Roodeplaat

P1kk13

New member
Hi almal, Ek gaan die naweek Hengelaarsvriend (Roodeplaat) spesie hengel.

Ek was nog nooit daar gewees nie, enige tips wat ek saam my kan vat?

Is daar onlangs enige 10kg+ karpe gevang?

 

Thanks
 

Kosie

New member
Ek wil nou nie jou spoed breek nie maar dit is nie van die beste spesie plekke nie da is te veel mense en geraas en allerhande dinge aan die gang daar. Maar as jy regrig daar wil draai probeer heel links sit jy kan dalk iets kry daar.
 
Top