Dit is baie nice - die regte ding op die regte plek - as babers bo voer in skole of aan hiasinte. Het jy nie nog 'n foto nie?Hey mr Dromer....
Het julle al oom Roy se Houtkoppies probeer. Hy het dit ontwerp vir Roodeplaat
en hoe werk hy?ek het my eie weergawe van die houtkop in wit gemaak vir hier.