Is it possible to launch at Roodeplaat Dam with all the Haycinth?
B Bernard Venter New member Oct 13, 2008 #1 Is it possible to launch at Roodeplaat Dam with all the Haycinth?
M marno Senior Member Oct 13, 2008 #2 Hi Bernard, Die laaste keer wat ek en Ryan daar was kon ons launch, maar die hyacinth was vrek baie. Ek kan nie dink dat dit enigsins beter geraak het nie.
Hi Bernard, Die laaste keer wat ek en Ryan daar was kon ons launch, maar die hyacinth was vrek baie. Ek kan nie dink dat dit enigsins beter geraak het nie.
F Fanie Sealiner Oct 13, 2008 #4 As die watervlak net laag is kan jy steeds launch, dit beteken net jy moet van die jetty af gaan en oor 'n bietjie klippe ry. Vat die bakkie, los die vrou se kar.
As die watervlak net laag is kan jy steeds launch, dit beteken net jy moet van die jetty af gaan en oor 'n bietjie klippe ry. Vat die bakkie, los die vrou se kar.