Eviljohnny
New member
Ons was die naweek bietjie by die natuur reservaat gewees het gedurende die dag 'n klompie karpies gevang almal so tussen 3- 4 kg.
Het een run gehaad op my baber stok maar hy het die aas gespoeg, na die storm vrydag aand het ek in 'n kwessie van 2 ure 6 runs gehaad 5 het my geflat line en gaan vassit een kon ek land, 15kg en 20min later.