Manne en manninne,
Wil vir die 1st keer hierdie naweek Roodekoppies besoek (dalk met boot).
Gehoor die Brits - Thabazimbi pad is gesluit - enige waarheid hierin? Indien wel - enige advies m.b.t alternatiewe roete vanaf Pretoria asb.
Inligting oor die water toestand van die dam asb - oerwoud vol hiasinte, drywende stompe/bome ens?
Dankie