Roodekoppies 12/10/2009

Unlimited

Sealiner
Hi guys.

We went to roodekoppies yesterday with the boat and only fished for four hours (seeing that we had ladies onboard with us = huge mistake). We managed to catch 3 cats of 5.2kg, 6kg and 7kg. All were caught on dead chicks. Was good fun. My first time at the dam and i was very impressed with the dam and the fish activity.

Has anyone overnight there? Is it safe? The facilities is crap though. Didnt see any crocs haha...

 
 

Attachments

  • 11102009368.jpg
    11102009368.jpg
    29 KB · Views: 310

Unlimited

Sealiner
that the 5 kg and the 7kg one.. Dont have a pic of the 6kg one, my brother caught that one
 

Attachments

  • 11102009369.jpg
    11102009369.jpg
    30.3 KB · Views: 308

tinytune

Member
lol nee hy het die sunscreen bottel stukkend getrap.


hier is die 6 kg een
 

Attachments

  • barber 6kg.jpg
    barber 6kg.jpg
    34.2 KB · Views: 293

Unlimited

Sealiner
haha nee man, die eerste 3 fotos is dieselfde vis... ons gaan die naweek dennekruin toe by roodekoppies, my eerste keer dar, maar klink of diti te bad gaan wees nie, hoop maar net die hiasint bly weg.
 

Gotcha365

New member
Unlimited Hmmm so jy gaan saam? Ag nee....LOL, ek en Tinytune het klaar 'n komp aan vir die naweek. Hoop eerder die reen bly weg!!
 

Unlimited

Sealiner
ja gaan daai 20kg monster die naweek uithaal...

Wats julle stakes vir jul komp?

weer lyk nie te bad nie, wys dit gaan reen maar net early showers en so an, gaan nogstededs 28/29 grade wees.
 

tinytune

Member
'n bottle roekeloos, hy se hy gaan meer vang as ons

ek gan ook vanaand die bees hart en lewer kry en sardines kry en alles more aand maal en 'n lekker stink ding maak. en dan ry ons 6 uur saterdag oggend::S::S::S::S::S:fishn:wfish::S::S::S
 

Unlimited

Sealiner
maar onthou nou ek dink nie jy moet blikkies sardines kry nie, moet die vars gevriesde sardines by solomans of iewers gaan koop. en onthou die vet...

ek besluit ng of ek die guts gaan he om te roei met die kano op daai dam...
 

xiandre

New member
ek gaan die naweek van 6 Feb, oewer hengel, wat het julle gebruik vir aas? en is daar sulke groot karpe ook, was nog nie daar nie
 

Whisky

New member
Use the Dennekruin entrance on the Brits Thabazimbi road, they have cool fisilaties (pool, tuck shop, camping, ablutions) Seen people stay over
 
Top