Was bietjie lanklaas daai kant, en wil bietjie in my verlof n draai gaan maak. Nou nie Dennekruin se kant nie, maar af met die grondpad tot mens vasry in die dam.
Enige nuus oor die area, is dit skoon, veilig? Ek was regtig baie lanklaas daai kant. Ek reken ook die rivier gedeelte is nog toe? Dis nou as jy inry, regs tot by die karavaan staanplek, en weer regs opdraai.
Enige inligting sal baie wardeer word.

is die water, en enige probleme met die water plante?