Roodekopjes

Gotchadb

New member
Was bietjie lanklaas daai kant, en wil bietjie in my verlof n draai gaan maak. Nou nie Dennekruin se kant nie, maar af met die grondpad tot mens vasry in die dam.

 

Enige nuus oor die area, is dit skoon, veilig? Ek was regtig baie lanklaas daai kant. Ek reken ook die rivier gedeelte is nog toe? Dis nou as jy inry, regs tot by die karavaan staanplek, en weer regs opdraai.

Enige inligting sal baie wardeer word.
 

Gotchadb

New member
Sover as wat ek kon opspoor, is die gronde onder nuwe bestuur wat glo baie moeite doen. Die persoon se naam is Louwtjie. En daar was n hele paar maande terug voorvalle wat mense beroof is. Maar nou word daar alarms uitgedeel as jy inkom en sekuriteit is opgeskerp.

 

Maar dit kom van mense wat juis maande laas daar was. Sal graag van mense wil weet wat meer onlangs daar was.

En hoe skoon ^^.. is die water, en enige probleme met die water plante?

 

 
 

Droomvanger

Senior Member
Ek is nou nie 'n oewerhengelar nie. Maar Loutjie doen baie moeite om die oewer goed  te kry. Vanaf die boot lyk die oewer baie mooi.
 

StefS

New member
Going to Dikhololo next week, want to make a turn at Rooikoppies as it is only 12km away. Will report back then on the state of affairs; also a bit concerned about being there during weekdays as it'll be myself & the family only.

 

Any advice on the favoured flavours?
 
Top