"Roepstok"

Otto

Senior Member
Barbel are very active at night, just wondering if anybody has tried "klopping" at night?
 

Skuimkop

Sealiner
Bernard hoe goed sal dit werk teenoor se 'n dagsessie? Sal jy nie die snorre jaag omdat dit dan stiller is in die nag nie en dinge dan nie sommer in die water voeter soos in die dag en dis mos juis wat ons probeer na maak. En hoe sal jou approach verskil in die nag teenoor die dag?
 

Otto

Senior Member
As jy oornag by n dam kan jy hoor hoe daar deur die Babers gejag word, elke nou en dan n gespartel en water wat spat. Ja dit sal interresant wees om te weet hoeveel jy jou tegniek moet aanpas om suksesvol te wees, wie weet dalk is "aandklop" meer suksesvol as "dagklop"
 

Ant86

Sealiner
I asked Petri this question at the Artlure seminar,he said that he has never tried klopping at night because he is usually tired at night from catching lots of fish during the day...lol
Another reason why he has not tried at night is that during winter all his klopping is done with sight fishing

He mentioned that it should work well at night during the summer with a slider or pumpkin seed and that he wouldnt vary his tactics,the barbel could be even more aggressive as this is their natural hunting time.
 

Droomvanger

Senior Member
Ek stem saam met Petri, dit behoort goed saans te werk. Ek het al babers saans op bo-lopers gevang. Egalige retrieve is belangrik.
Ek gaan die babers looi tydens die Roodekopjes Bonanza deur die aand!:wfish
 

Cheetha FS

Sealiner
Het self al in die aand op my boot gesit en met twee gly sinkers wat teen mekaar klap gehengel en die snorre wat opkom vir dit is ongelooflik! Babers sal n roepstok nie uitlos in die aand nie.
 

Zoompoep

New member
Nag klop op roodekopjes..... vibrasie donker = KROKODIL. Gaan self hul try van oor nag by roodekopjes.

Bernard wa gaan julle oornag? Op water of op oewer?
 
Top