Skuimkop wrote:
Mike D wrote:
Dankie ouens, ek gaan ook probeer! I have damaged the last 3 eyes on my 12' loomis (inside rings gone) most likely the leader knot!
Dis presies wat met my Bazooka gebeur het en ek gebruik nie 'n leader nie? Wat kan dit veroorsaak?
Mike probeer ook vir Russel van Russels Angling daar in Parrow. 021 939 6838
SK, Ja ek het oorspronklik vir Russel probeer, hulle doen nie meer rod repairs nie!
As jy nie n leader gebruik nie is dit weird, kannie dink wat dit sou veroorsaak.
Ek het vir Shaun intussen gekontak, hy sal dit kan regmaak teen n redelike prys - hy is in Bothasig.