Rod description and details

Freaky Frikkie

New member
Hhehehe ja nee ken daai Blue Marlins, my ou dad glo nog net so sterk in syne.
As jy wil gym dan is daai die stokke om te gebruik..lol
Maar dis waar gebruik dit wat vir jou gemaklik is.
 

Pan

New member
Osie. Niks verkeerd met die Torpedo's nie. Ek gebruik hulle nou al twee jaar en hulle staan nie terug vir my Thundercast of Bazooka's nie. Hulle is nou nie so "mooi" nie, maar ek pla nie oor looks nie. Die ding moet kan werk.
 
Top