Rod Build

Whaler

Sealiner
I haven't posted on Sealine for a while purely because i haven't fished much and because i promised myself i wont just log in to come and give OS a hard time!lol...

i bought a Blue marlin Rappie a few months ago and i was very impressed with the rod as a scratching stick, its light and sensitive and can handle from a Blacktail to a 15kg Blue ray in the Bricks, the only problem i had was the way the rod was factory built, i'm not saying there is anything wrong with BM's rod building, it just isn't built the way i like it!

Since i'm in between Rod builders at the moment(so to speak) i decided to give Brandon a go, and i must say its been a pleasure doing business with this man! i would recommend anybody that wants a rod built to him!!

here are a few pics of the finished rod.

s1kkt3.jpg

2m6muc4.jpg

280mhz4.jpg

8zpn2t.jpg
 
Tackle-holic

Sealiner
Thank you for the kind words.

It was a fun build.

Very happy with the rod's performance when we did final testing yesterday at Leeuwkop Prison Dam.

Rod was set up for a specific reel size and braid type with a Low Rider reduction train and KW running guides, but we tested it with 2 reels: a 6000 size Penn and 50lb braid mainline with some braided rope as a leader (felt like 150lb or so) as well as an Ultegra 10000XSC with 30lb mainline and 75lb braid leader.

Inasmuch Whaler was saying the braid was fighting to get off the Penn's spool - I am more of the opinion we were exposing water-soaked braid that had not seen the light of day since it was last stretched by a Blue Ray, let alone by a cast. We were revealing the backing to top shot knot with a 4oz sinker.

The Ultegra was allowing for silly distances considering the length / type of rod and sinker weight. (I am still getting used to this bottom reel + bionic finger thing but it is becoming more natural)

Happy fishing Whaler!
 
SPARRABOS

Sealiner
Dis n baie mooi stok......amper te mooi om te vis meer....sien daar is ook baie oor die rappie gepost.......met die hmg blank...hoe sal hy vaar op die klippe...gestel hy kry n knock....rotshengel maar altyd moontlikheid dat jou stok dalk omwaai....per ongeluk paar knocks vat....wat is ouens se ervaring..?..ek wil dalk self een kry....het nou die dag een by winkel hanteer...lig...en gemaklik..
 
SPARRABOS

Sealiner
Of is die stok meer vir net skoon surf hengel. ?....kan sien hy sal enige iets van n koldas tot n blueray vang....ek hengel omtrent net op rotse....skurwe rotse...my ou medium plain 5ons assassin weer bai stampe gevat die winter...hoor graag van ouens wat daai rappie op klippe meer vis...
 
SPARRABOS wrote:

Ou Sparra:

Jy wat nou Dipstokke gewoond is, die stok is nogal 'n groot verbetering op 'n dipstok, jy sal hom baie geniet :fbash
 
SPARRABOS

Sealiner
Ja daai tyd was my dipstokke enige iets van 30 rand op tot 150rand op mosselbaai......sien hier by ons rappies omtrent 2700 !!!maar sal maar rondshop....sien stinkmossel vang baie galjoen met syne....
 
Vang het mos niks met die stok te doen nie, of hoe, veral as dit by galjoen vang kom nie, of hoe????
 
SPARRABOS

Sealiner
Pieter Immelman wrote:
SPARRABOS wrote:
Ja daai tyd was my dipstokke enige iets van 30 rand op tot 150rand op mosselbaai......sien hier by ons rappies omtrent 2700 !!!maar sal maar rondshop....sien stinkmossel vang baie galjoen met syne....

Vang het mos niks met die stok te doen nie, of hoe ???
dankie pieter.......dis die man agter die ((r(e(ling......:hyst::hyst:....ai maar dit is darm lekker om agter n mooi stok te wees.....almal hou van dans....maar nie almal is bevoorreg om met n mooi vrou te dans nie....:merm...dis mos net soveel lekkerder....:clow...veral as daar nog n sexy outfit aan is....daai stokkie hier bo lyk sommer so sexy...
 
Net so Sparra, die stok gaan nie oor die vis nie, maar oor die man. Maar dit is darem lekker om man te wees, ne !!!
 
Whaler

Sealiner
SPARRABOS wrote:
Dis n baie mooi stok......amper te mooi om te vis meer....sien daar is ook baie oor die rappie gepost.......met die hmg blank...hoe sal hy vaar op die klippe...gestel hy kry n knock....rotshengel maar altyd moontlikheid dat jou stok dalk omwaai....per ongeluk paar knocks vat....wat is ouens se ervaring..?..ek wil dalk self een kry....het nou die dag een by winkel hanteer...lig...en gemaklik..

ek hengel uitsluitlik op die klippe en ek is redelik hard op my tackle, ek het nog nooit n stok gebreek oor stampe en stote nie, as jy op hom val sal hy breek..jou arm ook as jy hard genoeg val
 
Enigma

Moderator
Whaler wrote:
ek hengel uitsluitlik op die klippe en ek is redelik hard op my tackle, ek het nog nooit n stok gebreek oor stampe en stote nie, as jy op hom val sal hy breek..jou arm ook as jy hard genoeg val

Darius, that is the answer I've been looking for, for years now.

Very WELL Answered.
 
Top