ek het vandag gaan kyk by die hengel winkels en ek het n paar ordentelike stokke gesien , maar toe ontak ek n ou en hy het gese die beast masters <maar hulle is ook bietjie duur . ek het goedkoper sensations gesien kan rerig nie onthou wat is die naam nie , maar hulle is dieselfde as die rockets en is net n bietjie ligter tip ek dink gaan na n set van hulle kyk vir my