Francois13
Senior Member
"a tool" is being nice to that oke..
daai is nou n pommie wat ek niks like nie en hy is n heavy softy!!!! hou nie daarvan as iemand laster nie..
stem saam met oom, maak daai mannetjie aan n bronzie vas en hoor dan hoe sal hy skree soos n meisie!!