RIVER MONSTERS

Tackle Slut

Senior Member
Good ol Jeremy Wade,the guy that presents River Monsters on DSTV on Mondays 8PM and who caught that 50lb tiger fish,will be back next week, this time its in the our waters the Breede River,targeting Zambezis i think, i just saw the ad on tv cant wait and dont forget to preset your decoders so you wont miss out,it at least will make up for the lost ESA programming:ssswim:
 
Marthin

Sealiner
well Meagan is a member here as SA Shark Concervancy... And i think i glimpsed wesley rapson there as well but don't think he's ever been a member.
 
Marthin

Sealiner
What i want to know, is can you or can you not target zambi's in the river. Last year Meagan said it's not illegal but they want to study the animals first....

But now we are letting overseas anglers target them for tv shows.

So are you allowed to target them or not?
 
Fin-S

Sealiner
Yes you can - legally. Morally and ethically I think it is wrong to target any breeding stock in a closed environment.
 
JasonF

Sealiner
Marthin wrote:
What i want to know, is can you or can you not target zambi's in the river. Last year Meagan said it's not illegal but they want to study the animals first....

But now we are letting overseas anglers target them for tv shows.

So are you allowed to target them or not?

Are we in Witsand this weekend......lol. Ou toontjie ek se mos jy dra die broek in die huis, maar jou vrou se net watter kleur......

Jy moet maar Maandag aand by my kom kyk. As my vrou wil Greys kyk moet sy maar na Durbanville Medi-clinic gaan en by die ingang van ongevalle gaan staan.
 
Marthin

Sealiner
Fin-S from a moral point of view i'm definately not going to kill it, don't even know if i'll target them i just would like to know, the reason will be aparant at some stage.

As long as you plan to release them... otherwise targetting zambi's near any river mouth would be immoral as they are all there to breed and feed.
 
AnglerX

Senior Member
JasonF wrote:
Jy moet maar Maandag aand by my kom kyk. As my vrou wil Greys kyk moet sy maar na Durbanville Medi-clinic gaan en by die ingang van ongevalle gaan staan.
Ai, ai sien die testostoroon vloei weer vrylik daar in die kaap!! Manne raak maar braaf, ek dink as jou vrou hierdie lees gaan sy dalk daar by ongevalle moet staan en kyk as sy dit wil sien...................terwylk sy wag dat hulle jou inbook in ICU nadat sy jou met 'n dukboom pan bygekom het!! LOL:fbash:fbash
 
Marthin

Sealiner
Hy hou hom maar so braaf... hy beter nice wees met haar anders pak sy nie weer vir my jellybabies in as ons gaan visvang nie!
 
JasonF

Sealiner
AnglerX wrote:
JasonF wrote:
Jy moet maar Maandag aand by my kom kyk. As my vrou wil Greys kyk moet sy maar na Durbanville Medi-clinic gaan en by die ingang van ongevalle gaan staan.
Ai, ai sien die testostoroon vloei weer vrylik daar in die kaap!! Manne raak maar braaf, ek dink as jou vrou hierdie lees gaan sy dalk daar by ongevalle moet staan en kyk as sy dit wil sien...................terwylk sy wag dat hulle jou inbook in ICU nadat sy jou met 'n dukboom pan bygekom het!! LOL:fbash:fbash

Whahahahaha.....

Ek het gisteraand vergeet River Monsters was op en sy het my nogal geroep om te kom kyk en sy het saam gekyk. Dit is na ESA van die TV af is die enigste aand wat die TV myne is. Die res van die week is dit haar TV.
 
AnglerX

Senior Member
My vrou het weer dieselfde gedoen met ESA en as ek dit nie kon kyk nie dan het sy dit gekyk en my vetrel wat gebeur het......maar ek dink sy hou meer van Greys as die gemors wat op donderdae 19:30 op was. Is daar nie 'n heruitsending van River Monsters nie?

Lyk my jou vrou roep jou vir TV maar sy laat jou nie uit die huis om te gaan visvang nie???............LOl ........of dit of jy kan nie meer vang nie want ek sien niks foto's nie en hoor niks.............lyk my jy sit en skelm kyk Greys se heruitsendings oor die naweek!!
 
Daar is omtrent 10 heruitsendings op n naweek. Sy belet my darem nog nie om te gaan vang nie. Sy lei darem nog nie aan blaasoppie siekte nie. Die visvang gaan maar moeilik aan. As ek nie blank nie dan vang ek visse wat nie noemenswaardig is nie. Onthou my seisoen begin eers 1 Maart. Ek is een van daardie Afrikaans sprekende Kaapse gallie hengelaars wat Habib nie van hou nie.....lol
 
AnglerX

Senior Member
"Tackle slut" aka Visvanggereislet aka Laagvatslet, jammer maar ons is darem nog by die oorspronklike topic van Rivermonsters en TV.

Jip also saw the thread about the language issue, but I thought the outcome was that we should keep on posting in afrikaans as to give the guys a free that need it most a free lesson in the language??? 
 
Top